EBOOK

'n Geur Vir Elke Vrou

Ida Bester
(0)

About

Theana se baas vra haar om die parfuummaker, Jean-Luc, te jag vir hul besigheid. Sy is gelukkig om hom al op haar vlug raak te loop. En weer later in Frankryk. Maar is hierdie ontmoetings met Jean-Luc terloops, beplan of deel van die noodlot?

Related Subjects

Artists