About

Dil ontdek iets wat hy nooit van Krok geweet het nie. Krok hou net mooi niks van wortels nie! Hy hou nie van wortelsap nie. Hy hou nie eens van wortelkoek nie. Maar Dil besluit vandag is die dag dat Krok 'n wortel gaan eet ...

Related Subjects

Extended Details

Artists