Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Vereeniging

EBOOK

Vereeniging

Die Onvoltooide Vrede

Leon Wessels
(0)
sign up
Pages
368
Year
2011
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa

About

"Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie." So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis. Die boek is ontwapenend eerlik en die skrywer se geesdrif aansteeklik. Dit is 'n passievolle pleidooi teen rassisme en vir die regstaat, menseregte, die armes, en versoening.

Related Subjects

  • Historical
  • Biography & Autobiography
  • Adult Nonfiction
  • Political

Artists

Leon WesselsAuthor