Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Twee dae in Mei

EBOOK

Twee dae in Mei

Jaco Fouché
(0)
sign up
Pages
136
Year
2011
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa

About

Enige dag in Mei is ʼn min of meer goeie dag vir die optimistiese mense met wie jy in hierdie boek twee dae saamloop. Jy kry hulle by Alkoholiste Anoniem in Belville, want dis wat hulle is: mense tot in hul kern aangetas deur alkahol. Is respektabel en verdraagsaam beter as dronk en los soos voorheen? Vir Elna is dit. Net soos ʼn klein maar tevrede lewe nou vir Robert skei van die onnoembare daad in sy verlede. Robert wil vanuit sy allenigheid na Elna reik, maar dis nie te sê hy kom by haar uit nie. Jim, weer, is ʼn allemansvriend, gesellig by Elna se dogter ingekruip. Maar hy drink steeds en sal moet fyntrap. Mens dans te lossies as jy lig getrek is. Aangewese op mekaar beweeg dié handjievol deur twee dae en nagte van hul lewe, soos enkelliggies in die groot ligtelaaie van die stad. Werk, speel, kwel, hoop ... In die pynlikste aansprake op geluk lewe elkeen aan die rand van ʼn swart kolk in hul bestaan. Vlymskerp waarnemer, ragfyn tekenaar - Jaco Fouché is ʼn vakman wat jou hart ongesiens kan breek, Twee dae in Mei is die derde roman van dié bekroonde Bloemfonteinse skrywer.

Related Subjects

  • Literary
  • Adult Fiction
  • General

Artists

Jaco FouchéAuthor