EBOOK

Twaalfuurman

Adele Reynders
(0)

About

Zirkia kan nie agterkom of Mathys de Waal se suurheid net teen haar gemik is nie. Maar vir motiewe ontleed is sy ook nie meer lus nie. Op hierdie klein dorpie is sy ver van haar beroep as bedryfsielkundige.

Related Subjects

Artists