EBOOK

Tussen Die Klippe

Hans du Plessis
(0)

About

In die oopte van 'n halwe ossewalaer op wankelrige stompe word 'n jong vrou voor die hof gedaag oor veelmannery. Nie almal is seker wat haar oortreding is nie; dikwels moet selfs die leraar glimlag.

Related Subjects

Artists