Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Swartval

EBOOK

Swartval

Martin Steyn
(0)
sign up
Year
2026
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Haar brein jaag net so vinnig soos haar hart. Dis hy. Die een wat die blomme op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar. En nou word Claire Winters iewers in 'n sel van sement gevange gehou. Eers plaas

sy haar hoop op haar speurderbroer. Hy weet wie die man is wat haar ontvoer het.

Maar nog 'n lang, donker dag eindig met 'n toebroodjie en 'n glas water en Derek

kom nie. Claire besef hierdie keer sal sy haarself moet red. Voordat haar verstand

heeltemal in die swart van die kelder oplos. Die enigste uitweg is deur haar ontvoerder. Want hy het die kelder se sleutel. Maar

net toe sy dink sy begin vordering maak, vind Claire uit waarvoor sy regtig

aangehou word.

Related Subjects

  • Crime (Adult Fiction)
  • Adult Fiction
  • Crime (Thrillers)
  • Thrillers
  • General
  • Mystery & Detective

Artists

Martin SteynAuthor