EBOOK

Struikel Oor Liefde

Rika du Plessis
(0)

About

'n Verwerpte filmster vlug na haar erfplaas in Suid-Afrika. Daar vind sy 'n aantreklike vreemdeling wat kan bewys hy het die reg om die plaas vir vyf jaar te huur. Sy teenwoordigheid laat haar hart vinniger klop – hoe nou gemaak?

Related Subjects

Artists