Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Strandwolf

EBOOK

Strandwolf

René van Zyl
(0)
sign up
Pages
208
Year
2021
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Gaan haar verlede haar inhaal?
Met haar donker hare, vreemde rituele en Rooihuid-bloed, vlug Tala
Robberts van vreeslike herinneringe en mense wat haar jongmenslewe
gesteel het. Sy land met haar vyfjarige seuntjie op 'n stranddorpie,
Strandloper, waar sy net alleen gelos wil word. Die jong predikant op die
dorp is egter gefassineer deur haar vreemdheid en spiritualiteit, terwyl 'n
regte wildewragtig-strandloper haar nuuskierigheid aanwakker en haar
hart bokspronge laat maak.
Voor sy haar kan keer, is sy stewig gewikkel in almal se wel en weë en haar
emosies is 'n warboel. Watter keuse sal sy maak om vir haar en veral haar
seun die regte toekoms te verseker? Gaan sy die foute van die verlede
herhaal of gaan daardie verlede haar eendag inhaal?

Related Subjects

  • Contemporary
  • Romance
  • Adult Fiction
  • Fantasy
  • Suspense
  • General

Artists

René van ZylAuthor