EBOOK

Stink Sokkies

Jaco Jacobs
(0)

About

Ben het 'n probleem. 'n Stink probleem.
Hy het net een paar sokkies vir die skoolkamp ingepak … en dit ruik kort voor lank aaklig!
Van die kinders op die kamp begin hom terg.
Gelukkig het sy beste maat 'n briljante plan …

Related Subjects

Artists