EBOOK

Stalmaats 17: Waaghals

Lize RouxSeries: Stalmaats
(0)

About

Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is 'n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes?

Related Subjects

Extended Details

    Artists