Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Skuldig

EBOOK

Skuldig

Martin Steyn
(0)
sign up
Year
2026
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

'n Middeljarige tandarts, tereggestel in sy sitkamer. Teen die muur, een woord. In bloed. Adjudant Colin Menck kyk na die "skoon" toneel en is oortuig dis 'n professionele moordenaar se werk. Wie het hom gehuur? Die hoofverdagte is die slagoffer se vrou, wat net te onemosioneel oor die moord is. Maar wat het hy gedoen om so 'n dood te verdien? Minder as 'n week later staan Menck weer voor 'n muur met sewe bloederige

letters. Die enigste verbintenis tussen die twee slagoffers is nog 'n ongelukkige

vrou, 'n eks hierdie keer. Om sake te bemoeilik, het Menck en sy nuwe jong kollega mekaar nog nie regtig

gevind nie. Daar is boonop die wrywing met die nuwe ambisieuse groepleier. En

iemand uit 'n hoofstuk in sy lewe waarvan Menck eerder wil vergeet. Hoeveel name is op hierdie moordenaar se lys? Hoeveel mans gaan nog SKULDIG

in hulle eie bloed skryf?

Related Subjects

  • Crime (Adult Fiction)
  • Adult Fiction
  • Crime (Thrillers)
  • Thrillers
  • General
  • Mystery & Detective
  • Suspense

Artists

Martin SteynAuthor