EBOOK

Skildery Van Liefde

Elise Keyter
(0)

About

'n Skildery wat vir Lara kosbaar is en eintlik aan haar behoort, word aan 'n aantreklike vreemdeling verkoop sonder haar medewete. Heel gou word die skildery en dié se nuwe eienaar vir Lara ewe belangrik.

Related Subjects

Artists