Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Saliger

EBOOK

Saliger

Dibi Breytenbach
(0)
sign up
Pages
208
Year
2015
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use

About

Amalia het nie illusies oor die lewe nie. Sy is 'n aanklaer in 'n dorp waar almal mekaar ken en sy meestal met die afskuwelike kant van mense te doen kry: minderjarige meisies en gewetenlose verkragters, bedrog, dwelmmisbruik, verwaarlosing, honger. En die regstelsel kan hulle nie beskerm nie, nie altyd nie. Misdaad en vergelding, straf en vergifnis, dit is die milieu waarin sy haar elke dag bevind en waarin sy as mens moet oorleef. Daarom is die skielike verandering in Hendrik, 'n lid van Militêre Intelligensie in die vorige politieke bedeling, vir haar enersyds 'n raaisel en andersyds iets wat sy nie wil prysgee nie. Om Amalia se lewe verder te vergal is daar 'n blonde kougomkouende pop, 'n aggressiewe haan genaamd Frank Sinatra, 'n gewilde dominee wie se roeping sy nie kleinkry nie, en 'n klewerige polisiekaptein met 'n duidelik uitgestippelde toekomsverwagting, veral wat Amalia betref. Hierdie oënskynlik eenselwige en soms lagwekkende bestaan word 'n nagmerrie toe Amalia tuiskom en iemand haar daar inwag, iemand wat sy ken …

Related Subjects

  • Crime (Adult Fiction)
  • Adult Fiction
  • Crime (Thrillers)
  • Thrillers
  • General
  • Mystery & Detective
  • Suspense

Artists

Dibi BreytenbachAuthor