EBOOK

Romanse In Rock

Marilé Cloete
(0)

About

Beth kan haar "Groot Liefde" – Bruce Springsteen – se konsert in Noorweë bywoon. Sy moet net eers die vlug soontoe met die aantreklike Etienne Benade aan haar sy oorleef. En nie op hom verlief raak nie, want hy het 'n meisie.

Related Subjects

Artists