About

Elle kan nie wag vir die Musikanto-musiekfees in Parys nie. Maar hoekom tree die nuwe goth-meisie so vreemd op? En sal Elle dit regkry om Divan se rockgroep te red? Nog 'n Elle-avontuur – propvol raaisels, romanse en rock!

Related Subjects

Extended Details

Artists