Books, videos, and music - all free from your public library!
EBOOK

Reënmeisie & Toe Ontmoet Ek Jou

Nerine le Roux
(0)

About

Op 'n reënerige aand ontmoet Klara 'n man met treffende oë. Hy daag weer op terwyl sy werk as 'Jai' by die Chinese restaurant. Dalk is dit toeval, dalk nie, maar Ben verstaan haar hart se taal.

Toe ontmoet ek jou—Ildé Grové

Sayeed het die vrou van sy drome ontmoet, maar hy nou moet haar aan die ander vrou in sy lewe voorstel, sy ma. Hy hoop dis nie die einde van hul pad saam nie.

Related Subjects

Artists