EBOOK

Reënboogrant Maats 12: Sterrenag

Lize RouxSeries: Reënboogrant Maats
(0)

About

Shani en Sunette weet sommer daar kom moeilikheid toe Marietjie 'n verwaarloosde rondloperhond huis toe bring. Die hond moet DBV toe en Marietjie se hart is baie seer daaroor … Dan kry Shani uit die bloute 'n baie oulike idee – hulle kan geld insamel vir 'n goeie doel en terselfdertyd ook hope pret hê. Maar dinge loop skeef en kort voor lank is daar groot moeilikheid in die Laerskool Reënboogrant …

Related Subjects

Extended Details

Artists