EBOOK

Reënboogliefde

Magda Schmidt
(0)

About

Christi besoek haar ouma en ontmoet die aantreklike predikant Philip. Die liefde kan nie gekeer word nie en sy aanvaar ñ pos by die skool en trek om naby hom te wees. Dinge loop vlot tot ñ kwaadwillige opmerking hul nuutgevonde geluk bedreig.

Related Subjects

Artists