Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Praat Verby Grense

EBOOK

Praat Verby Grense

Uit Die E-pos Van Laurie Gaum En Frits Gaum

Frits Gaum
(0)
sign up
Pages
112
Year
2010
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa

About

Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom en

sy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maar

die teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlike

gemene grond om saam te verken – die pa 'n

swaargewig in sy kerk; die seun 'n predikant oor

wie daar op 'n dag sensasionele voorbladnuus is.

Dié nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaat

homself enkele dae later om die lewe bring.

'n Lewens krisis word 'n krisis vir die kerk. Laurie

word uit sy amp ontslaan, maar hy appelleer

suksesvol. Intussen woed daar 'n debat oor

homoseksualiteit, 'n saak wat dreig om kerke

wêreldwyd te skeur.

In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor talle

kwessies wat hiermee verband hou. Hulle praat

ernstig en reguit maar ook met respek en liefdevol

oor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid en

vergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid,

mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme,

bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God.

Dit word 'n ontroerende en inspirerende ge sprek

tussen twee begaafde mense wat hulle eie en

me kaar se grense uitdaag en verskuif.

Related Subjects

  • Social Issues
  • Christian Living
  • Religion
  • Adult Nonfiction
  • Christian

Artists

Frits GaumAuthor