EBOOK

Ou Liefde Roes Nie

Dina Botha
(0)

About

Tien jaar gelede het Marco haar verraai. Nou staan hy lewensgroot en aantrekliker as ooit van te vore voor Milea. Maar sy kan nie met sy Casandra kompeteer nie – sy het 'n baba oor wie Marco gek is.

Related Subjects

Artists