EBOOK

Om Dirk Te Tem

Madelie Human
(0)

About

Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor 'n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.

Related Subjects

Artists