EBOOK

Net 'n Mens

Alta Cloete
(0)

About

Sanet moet ná baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe lê nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ‒ nou ook hare ‒ is ironies genoeg 'n vreemde dogtertjie sonder heenkome.

Related Subjects

Artists