EBOOK

About

Vic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, 'n hardewareverkoopsman ... Tot sy foto staangemaak word by 'n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg.

Related Subjects

Artists