Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Mooiloop: Mooiste Reisstories

EBOOK

Mooiloop: Mooiste Reisstories

Gerrit Rautenbach
(0)
sign up
Pages
176
Year
2014
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Die tydskrif Mooiloop het in 2008 sy laaste uitgawe gedruk nadat dit in 2006 as Wegbreek, die Afrikaanse weergawe van die reistydskrif Getaway verskyn het. Lesers wat die skeppendheid en passie van die redaksie onder leiding van Gerrit Rautenbach waardeer het, kry nou die geleentheid om hulle van voor af te verlustig in Mooiloop se onverdunde reisstories , hier gebundel in een heerlike woordreis van begin tot einde. Reis word meer as net 'n stap-vir-stap-vertelling en skrywers soos Eben Venter, Chris Barnard, Hennie Aucamp, Riana Scheepers en nog vele ander bekende pennemeesters voer jou - die leser - mee na hul hartland, laat jou die opwinding smaak van jou eerste duin met 'n viertrek baasraak, laat die spoke van die verlede riel trap op 'n vergete dansvloer in die Karoo, of vat jou voetjie vir voetjie saam op die bakleistryd om Kili te klop. As jy ooit gewonder het waar die hart van die Kgalagadi nou eintlik lê, sal hierdie bundel die antwoord verskaf ... of jou uitdaag om self die wandelstaf op te neem. Soos wat Mooiloop se leuse, 'reis sonder einde', te kenne gee, is hierdie reis nog lank nie verby nie.

Related Subjects

  • Essays & Travelogues
  • Travel
  • Adult Nonfiction

Artists

Gerrit RautenbachAuthor