EBOOK

Middernagminnaar

Dina Botha
(0)

About

Mikayla Schutte verstaan nie hoe enige vrou alles in haar lewe kan opgee ter wille van 'n man nie. Tot sy Alain Khalifa in Aboe Dhabi ontmoet, en hy al haar vooropgestelde idees laat verkrummel.

Related Subjects

Artists