EBOOK

Man Van Eer

Gigi Strydom
(0)

About

Lia se lewe is onderstebo. Sy het bedank, haar verhouding met Thinus verbreek en haar joernalis-neus in 'n bynes gesteek. En sy is boonop verlief op die man wat dalk die skurk in die verhaal is.

Related Subjects

Artists