Skip to main content
  • Hoopla logo
    Powered by Hoopla
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Man In 'n Raam

EBOOK

Man In 'n Raam

Annetjie van Tonder
(0)
sign up
Pages
121
Year
2016
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

In Surene Venter se woonstel staan 'n foto van haar woonstelmaat se broer, Michiel. Hierdie lang, donker plantkundige met sy priemende grys oë is vir Surene die toonbeeld van haar droomman. Saam met sy suster, Tronèl, beplan Michiel 'n navorsingsbesoek aan Golden Gate. Tronèl wil egter liewer saam met haar nuwe kêrel gaan vakansie hou. Wie beter om in haar plek te stuur as haar woonstelmaat, Surene? Sy is immers 'n biologie-onderwyseres met 'n passie vir die plantegroei wat Michiel bestudeer. Michiel se beeldskone meisie, Toinette, gaan egter ook saam. Toinette vind die uitsonderlike omgewing ru en vervelig, maar Michiel lyk te verlief om dit agter te kom. Is Michiel werklik die beeld van 'n man wat Surene gedink het hy is of is hy net nog 'n man wat sy hartspassie sal verruil vir die aandag van 'n vrou?

Related Subjects

  • General
  • Romance
  • Adult Fiction

Artists

Annetjie van TonderAuthor