Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Lienka

EBOOK
Afrikaans

Lienka

Solet ScheeresSeries: Glam-divas (Afrikaans)
(0)
sign up
Pages
192
Year
2013
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Daar is iets aan die gang in ons huis en ek wens ek het geweet wat dit is. My pa en ma sluip nou al die hele vakansie hier rond soos twee stout kinders wat iets vreeslik aangevang het. Elke keer as hulle so skuldig na my kant toe kyk, voel ek hoe die spanning opbou.

Lienka, Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee.

Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir 'n groot ontwerpkompetisie inskryf. Didi is oortuig hulle African Unicorn-ontwerpe gaan die beoordelaars se voete onder hulle uitslaan.

Maar intussen is Lienka se lewe besig om erg ingewikkeld te word. Haar sestiende verjaardag is om die draai, maar sy sien nie eens uit daarna nie. Wat is die groot aankondiging wat haar ouers wil maak? Wat het skielik in haar ouer broer, Sarel, gevaar dat hy so vreemd optree? En haar kêrel, Dian, is die grootste hunk in die skool, so hoekom voel sy skielik nie meer dieselfde as vroeër oor hom nie … ?

Related Subjects

  • General
  • Juvenile Fiction

Extended Details

  • SeriesGlam-divas (Afrikaans) #3

    Artists

    Solet ScheeresAuthor