EBOOK

Liefde Vir Emma

Jennifer Symons
(0)

About

Eers jaag dokter Robert Boldman Emma van sy strand af, dan versorg hy haar in sy huis ná 'n val en daarna vra hy haar om voor te gee sy is sy verloofde. Was sy tog net nie so onkundig oor mans nie!

Related Subjects

Artists