EBOOK

Liefde Tussen Die Duine

Ilze Beukes
(0)

About

Salome veg al tien jaar teen haar begeerte om huis toe te gaan, maar nou dwing haar pa se beroerte haar terug. Tien jaar is 'n lank tyd, dink Salome. lank genoeg om die aantreklike Morné te vergeet − maar die hart volg nie tyd nie.

Related Subjects

Artists