EBOOK

Liefde In Die Karoo

Rika du Plessis
(0)

About

Karin verloor haar loopbaan, balletskool en kêrel na 'n ongeluk. Vir 'n nuwe begin trek sy na die Karoo en ontmoet Jaco – die man wat sy verantwoordelik hou vir die ongeluk. Omstandighede gooi hulle keer op keer saam en stadig vind hulle harte mekaar.

Related Subjects

Artists