EBOOK

Liefde In Die Boendoes

René van Zyl
(0)

About

Sy sal baie moet waag om sy hart te wen

Jani Kleinhans is 'n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haar

om opgewonde te wees oor 'n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie.

Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haar

belangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie. Maar Ruan

krap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oë

en die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeld

aan haar!

Moet sy jag maak op die aantreklike toergids? Sy sal baie moet waag om sy hart

te wen.

Related Subjects

Artists