EBOOK

Lente In 'n Bottel

Jacolet van den Berg
(0)

About

Al haar wense vir 'n "storieboek-lewe" word in 'n bottel verseël en in die rivier gegooi. Maar toe dit 'n roeier met die mooiste blou oë rakelings mis, wonder Lente Pretorius of storieboek-helde nie dalk werklik bestaan nie.

Related Subjects

Artists