Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Herman se Tafel

EBOOK

Herman se Tafel

Herman Lensing
(0)
sign up
Year
2025
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa

About

Vir hom begin alles met 'n besluit: Om mense te nooi vir ete. En

dan kom die groot beplanning: die datum, die gaste, die tema en

dekor en laaste – maar seker die belangrikste – die spyskaart.

In Herman se tafel bied Herman Lensing tien unieke spyskaarte,

elkeen geskoei op 'n tema waarby al die gange – voorgereg,

hoofgereg, nagereg en meer – pas. Die keurige geregte in hierdie

boek is saamgestel met kundigheid en styl, maar is deurgaans

gebruikersvriendelik en aanloklik. Daar is ou Suid-Afrikaanse

bekendes, maar ook Italiaanse pastas en 'n Franse nagereg of

twee; disse waarin vars kruie die kollig steel, kuierkos vir lank eet,

afshow-geregte om jou gaste te beïndruk en ja, selfs happies vir

honde. En dan wys hy jou ook hoe om jou tafel te dek: óf met

uitspattighede, óf met dit wat jy reeds in jou huis het. Vir Herman is

die etenstafel die kern van die huis en van saamwees – van bande

versterk en van vriendskappe smee – en 'n simbool van alles wat

mooi en goed is. Met hierdie boek nooi Herman jou uit om fees

te vier, om moeite te doen, om die lewe te vier en om groot – dog

moeiteloos – te kook.

Related Subjects

  • General
  • Cooking
  • Adult Nonfiction

Artists

Herman LensingAuthor