EBOOK

Afrikaans
About
Helma bevind haar in Frankryk ná 'n mislukte verlowing. Teen haar beterwete raak sy betrokke by die selfversekerde Thomas Uys, al is hy vaag oor sy eie lewe.
Tydens 'n krisis waag Helma dit om op Thomas te steun, net om uit te vind dat alles wat hy voorgegee het 'n leuen was. Hulle kan mekaar egter nie vermy nie en haar gevoelens versterk net terwyl sy die ware Thomas leer ken.
Voel Thomas dieselfde of gebruik hy haar net?

Related Subjects
Extended Details
- SeriesRomanza Stoom 18+