EBOOK

Haar Vir-altyd-minnaar & Almal Is Rooikoppe

Ildé Grové
(0)

About

Wilde Sara trou. Dis nie aldag wat iets so opwindend op Sonika se klein dorpie gebeur nie, maar sy het 'n dilemma. Op die uitnodigingskaartjie staan uitdruklik: Mevrou Ellis en metgesel. Hoe sal dit lyk as sy alleen by die troue opdaag?

Related Subjects

Artists