EBOOK

Goue Meisie

Mari Roberts
(0)

About

Die eerste persoon wat Melanie op die boot na haar nuwe lewe ontmoet is 'n ongeskikte samaritaan, Thomas. Sy loop hom ook weer op die eiland raak, maar skielik is hy anders. Hierdie nuwe Thomas, spelerig en ontspanne, maak haar verbouereerd. 'n Befoeterde man kan sy eerder hanteer

Related Subjects

Artists