Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Gekoopte Leuens

EBOOK

Gekoopte Leuens

Lien Roux-de JagerSeries: Kalli Krynauw
(0)
sign up
Pages
234
Year
2013
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Kalli Krynauw, die forensiese psigofisioloog wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug. Die teisterende drome ook, maar hierdie keer droom sy van bloed. Want daar is bloed, te veel daarvan. En lyke. En liefde.

Sy bevind haar in die skilderagtige boslandskap rondom Pelgrimsrus in 'n luukse vakansieoord, aanvanklik net as geselskap vir haar modelsuster, Madelein, wat die nuwe gesig van 'n bekende skoonheidsreeks is. Maar die oggend ná 'n spoggerige funksie by die oord het Madelein soos 'n groot speld verdwyn en Kalli word verdink dat sy iets daarmee te doen gehad het.

Is daar weer dwelms betrokke? En is dit steeds die kartelbaas Bololo se werk? Werk die polisie en die hof saam met die misdadigers of die slagoffers? Dit is wat Kalli met haar leuenverklikker in hierdie vasbytervaring moet vasstel. Maar soms is 'n leuenverklikker nie genoeg nie.

En hoe is Brink, die man wat steeds Kalli se hart in sy hande hou, by hierdie saak betrokke – hy met die staalblou oë, die kierie en die deursettingsvermoë wat vir niks stuit nie?

Related Subjects

  • Suspense
  • Thrillers
  • Adult Fiction
  • General

Extended Details

  • SeriesKalli Krynauw #2

    Artists

    Lien Roux-de JagerAuthor