Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Fortuin

EBOOK

Fortuin

Chanette PaulSeries: Gys Niemand-reeks
(0)
sign up
Pages
395
Year
2016
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Is Eva van Eden 'n heks, of 'n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of 'n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur. Die werklikheid waarmee Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreëel: die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en ondergrondse tonnels. Die rituele verwar haar net soveel soos die vreemde gaste, en nog vreemder gebeure. Wat haar egter die meeste verwar, is Math Stone se betrokkenheid. En dat Eva al hoe meer soos 'n engel begin lyk. Maar as sy nie die skuldige is nie, is iemand anders besig om die septer van die dood op Paradyskloof te swaai, want twee gaste het reeds aan die hand van 'Moeder Natuur' gesterf. En dis duidelik dat Xanthe volgende in die visier is.

Related Subjects

  • General
  • Thrillers
  • Adult Fiction

Extended Details

  • SeriesGys Niemand-reeks #2

    Artists

    Chanette PaulAuthor