EBOOK

Donker Spoor

Martin Steyn
(0)

About

Waarheen sal die donker spoor hom lei? Hulle kry haar lyk in 'n veld. 'n Tienermeisie – verkrag, gemartel, vermoor. En sy's

nie die eerste een nie. Adjudant-offisier Jan Magson moet die reeksmoordenaar vang. Hy moet die

slagoffers se ma's en pa's in die oë kyk en hul vrae beantwoord, maar hy kan nie. Hy

kan nie eens sy eie vrae beantwoord nie. Want agter hom lê daar ook 'n donker

spoor ... Kort voor lank haal die moorde hoofopskrifte en die gemeenskap eis antwoorde:

Hoekom trek die polisie nie die boosaard vas nie? Toe 'n ma 'n brief vir die koerant

skryf en 'n pa 'n beloning uitloof, word dinge op 'n mespunt gedryf. Bevind Magson

hom op nóg 'n dwaalspoor of is hy uiteindelik op die donker spoor wat hom na die

ware antwoorde sal lei? Donker spoor was blitsverkoperskrywer Martin Steyn se bekroonde debuutroman.

In dié splinternuwe heruitgawe met 'n treffende nuwe omslag kan lesers weer saam

met Jan Magson in die duistere psige van die moordenaar delf.

Related Subjects

Artists