About

Dil voel 'n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie 'n maklike pasiënt nie ... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.

Related Subjects

Extended Details

Artists