Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Dit Was Oorlog

EBOOK

Dit Was Oorlog

Van Afkak Tot Bosbefok

J. H. Thompson
(0)
sign up
Pages
255
Year
2012
Language
Afrikaans
Publisher
Penguin Random House South Africa

About

In die 1970's, 1980's en vroeë 1990's is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog in noord-Namibië en Angola deelgeneem. Hierdie boek is 'n versameling besinnings oor en herinneringe uit daardie tyd, byeengebring deur JH Thompson wat onderhoude met voormalige nasionale dienspligtiges gevoer het.

Bydraers sluit in gewone soldate en Spesmaglede, sjefs, medics en helikoptervlieëniers. Hulle bied 'n verskeidenheid van standpunte oor inklaar, opleiding, inspeksie, lyfwegsteek, grenspatrollies, geheime operasies en oorlogvoering, en dan die heraanpassing by die lewe op civviestraat.

Die boek is 'n boeiende werk wat die gees en atmosfeer vasvang, die daaglikse roetine, die verveling, vrees, kameraderie en ander intense ervarings van 'n SAWsoldaat. Vir elkeen wat diensplig meegemaak het, sowel as hulle familie en vriende, is hierdie boek 'n moet.

JH Thompson is in Spanje en Suid-Afrika opgevoed en was ook 'n veldwagter en toer gids. Sy woon en skryf in Johannesburg. Sy werk as 'n vryskutjoernalis vir koerante, tydskrifte en webwerwe.

Related Subjects

  • Military
  • Biography & Autobiography
  • Adult Nonfiction
  • General
  • Wars & Conflicts
  • History

Artists

J. H. ThompsonAuthor