EBOOK

Die Vrouehater

Bets Smith
(0)

About

Deniell weet goed doktor Christoff Killian wil nie 'n vrou op sy versamelekspedisie na Mapungubwe hê nie. Sy staal haar teen dié plantkundige se bruuskheid, probeer uit sy pad bly, maar bly 'n doring in sy vlees.

Related Subjects

Artists