Books, videos, and music - all free from your public library!
EBOOK

Die Teensinnige Bruid

Julia Burger
(0)

About

Vir 'n man sien Marinet nie weer kans nie. Veral nie nadat haar huwelik met Gerrit 'n mislukking was nie. Omdat sy hom seksueel klaaglik gefaal het. Daarom vlug sy as Louis van der Merwe net naby die plaas kom.

Related Subjects