EBOOK

Die Doemprofeet

Lien Roux-de Jager
(0)

About

Len en die groepie mense wat van die aarde af gevlug het, verken 'n planeet wat deur 'n eksentrieke ou man regeer word. Is die ysplaneet met sy vreemde bewoners 'n moontlike tuiste vir die aardlinge – of gaan dit hulle almal se einde beteken?

Related Subjects

Artists