Skip to main content
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Die Bybelse Vas

EBOOK

Die Bybelse Vas

Ilse Roux
(0)
sign up
Year
2025
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

I ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang.

Ilse Roux verduidelik in Die Bybelse vas wat die verskillende vorme van vas is, soos onder meer die Ester-vas, die Daniël-vas en 'n digitale vas, en hoe dit in praktyk aangepak kan word. Sy bespreek ook hoe die toepassing van hierdie Bybelse beginsel eietydse gelowiges kan versterk in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus. Die skrywer deel haar eie inspirerende ervarings en deurbrake, asook kragtige getuienisse van ander met nagevorste inligting en stawing uit die Woord.

Vas is 'n geestelike gebaar van onderwerping en innerlike verootmoediging aan God se gesag en sy koninkryk wat lewensveranderinge tot gevolg kan hê, want wanneer ons voor God neerbuig in nederige toewyding, lig Hy ons op. Elke kind van God is bestem om die geheim van die transformerende krag van die Bybelse vas vir daadwerklike deurbrake op elke vlak van hulle lewe te ontdek en te ervaar.

Related Subjects

  • General
  • Bibles
  • Adult Nonfiction
  • Christian

Artists

Ilse RouxAuthor