EBOOK

Die Bok Wat Sy Spring Verloor Het

Marleen Lammers
(0)

About

Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n … bok?Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge.'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.

Related Subjects

Artists