Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Die 13de Kaart

EBOOK

Die 13de Kaart

Madelein Rust
(0)
sign up
Pages
283
Year
2014
Language
Afrikaans
Publisher
LAPA Publishers

About

Belia is 'n forensiese sielkundige en deel van die span wat 'n reeksmoordenaar moet ontmasker. Dié is 'n hoogs intelligente mens wat tergende leidrade op die misdaadtoneel laat, asof hy wil hê hulle moet hom vind. Die boodskap by elke slagoffer verwys na 'n spesifieke tarotkaart en Belia kry die spoor elke keer net te laat. Trouens, sy kan later voorspel wie die volgende slagoffer is, maar die moordenaar is haar elke keer een voor sodat sy die moord nie kan verhoed nie. Later begin die moordenaar sy slagoffers kies uit diegene wat die naaste aan Belia is. En die getal dertien word 'n refrein wat niemand kan miskyk nie. Maar daar is iets wat haar ontwyk, iets waarop sy haar vinger nie kan lê nie, nie betyds nie, in elk geval. Is die moordenaar dalk iemand uit haar binnekring, iemand wat presies weet wat sy elke uur van die dag doen, iemand wat haar met inligting voer? Dalk 'n lid van die polisie? Hy laat immers "skoongemaakte" misdaadtonele agter, nie 'n vingerafdruk nie, nie 'n voetspoor nie.

Related Subjects

  • Crime (Adult Fiction)
  • Adult Fiction
  • Crime (Thrillers)
  • Thrillers
  • General
  • Mystery & Detective
  • Suspense

Artists

Madelein RustAuthor