EBOOK

Bruid In Die Amasone

Roudéne le Roux
(0)

About

Kaptein Meyer du Pisanie, eienaar van die lugvaartmaatskappy SAL, wil die maatskappy se nuwe lugvaartingenieur Nick Buitendach ontmoet. Maar dan blyk Nick 'n vrou te wees en die vonke spat behoorlik ... op meer as een terrein!

Related Subjects

Artists